Anelda & Andre’s Bold & Beautiful Wedding at Cussonia Crest

24

Anelda & Andre’s wedding was everything I expected it to be – very classy, yet fun and not over the top. I loved the glamorous 1930′s theme with the feathers and luscious red lips – magic! And what do you think of that veil? Too pretty for words. All I thought Anelda needed was a cigarette in a 12″ cigarette holder – what a prop that would have been ;-)

Their wedding was held at Cussonia Crest just outside Pretoria. We had the luxury of ample time for photos and a beautiful mountain setting, though it took some bundu bashing to get to the right spot (Note to self: get a pair of gumboots next time you want a bride to hike up a mountain!)

Thank you, Anelda & Andre for sharing the day with Juan and myself. We enjoyed every moment of it and wish you all the best in the years to come.

  1. Melisia says:

    WOW,Stunning pics. Dit was n gr8 dag. Baie geluk!

  2. HILDA says:

    DIS PRAGTIG

  3. NATIE says:

    DIT IS ABSOLUUT AWESOME VIR `N AWESOME COUPLE

  4. Michelle says:

    WOW Dit is STUNNING verby!

  5. Rentia says:

    Baie nice…dit was n fab dag en die fotos bewys dit net weer!!

  6. JQ says:

    Dis weereens ‘n job very well done

  7. Gusti says:

    Dit is ASEMROWEND! Was regtig ‘n baie spesiale dag!

  8. Pastoor Hannah says:

    Dit was 1 van die Mooiste Troues nog.
    Awesome – Stunning oomblikke wat fotograwe vasgevang het !!!!!
    Aan God al die Eer.
    Amen

  9. Hanri says:

    Baie geluk julle twee. Dis stunning pics. Mag God julle met baie seën in julle huwelik.

  10. Helena says:

    Dit is beatiful!!! Julle het regtig stunning fotos en julle het baie nice gelyk.

  11. Izabel Smit says:

    Ek kan nie glo dat fotos so mooi kan lyk! BLIKSEM julle het amazing gelyk. OUT OF THIS WORLD

  12. Veronica Khumalo says:

    Flippen Hel annelda julle het flippen stunning gelyk, ek is mal oor die fotos. Baie geluk julle twee

  13. Sanet says:

    VAN: Die Bellissimo trourokke Tannie!!!
    Dem maar jy lyk “stunning” Dis pragtig.. Geluk .. !!!!

  14. Melodie says:

    Sjoe dit is stunning!! Baie Geluk julle! :-0

  15. Rika says:

    Dis pragtig!!! Wat ‘n amazing dag!

  16. ina van der merwe says:

    Absoluut verruklike fotos! Alles van die beste vir julle twee pragtige mense

  17. Anelda & Andre says:

    Wow Hannalee!!!
    Baie baie dankie vir die stunning fotos! (En wat ‘n bederf dat ons dit al op ons honeymoon kan sien!)

    Baie dankie dat jy mens so gemaklik laat voel en die foto’s met soveel “liefde” doen …. it shows!!!

    Ons kan nie wag vir die res van die fotos nie!!

    Baie dankie!
    A&A

  18. Gesina Raco says:

    Die fotos is pragtig julle het baie mooi gelyk

  19. H/s Akasia says:

    Almal by die skool sê: AwEsOmE!!!!! Wat ‘n stunning couple!!! ‘n model bruid!!

  20. gr 12 dogters says:

    ooooo en aaaa en ai ens ens hul het groot planne vir die matriekafskeid!!!!!!!!!

  21. Zelda says:

    Julle twee lyk soos ware modelle.
    Die foto’s is pragtig,
    Veels Geluk

  22. Leoni says:

    Stunning verby

  23. Alicia Schwan says:

    Jy het soooooo stunning gelyk. My mooiste bruid nog!!!!!!

  24. Sharon says:

    Wow beautiful photos indeed…you look so amazing!!! :-) :-) CONGRATULATIONS