Posted: May 12th, 2010
Hannelie
Die foto’s is ongelooflik mooi!!!
Dankie dat jy al die mooi van ons dag so perfek vasgevang het.
Dankie dat jy gedeel het in ons vreugde en toegevoeg het om die dag so lekker en spesiaal te maak. Jy is puik!
Groete en liefde.
Ek is die gelukkigste man in die wereld! (Jaco)
Conrad’s Jaco & Kari. Your wedding photos are truly stunning and may God bless you two on your new road together of eternal happiness. Hannalee has as always outdone herself.
Twee pragtige mense, van buite en BINNE, wat elke oomblik gevul met vreugde verdien!
Kari is reeds so besonder mooi, maar hierdie foto’s doen werklik haar skoonheid gestand!
Mooiste mooi!
Name*
Mail* (hidden)
Website
Hannelie
Die foto’s is ongelooflik mooi!!!
Dankie dat jy al die mooi van ons dag so perfek vasgevang het.
Dankie dat jy gedeel het in ons vreugde en toegevoeg het om die dag so lekker en spesiaal te maak. Jy is puik!
Groete en liefde.
Ek is die gelukkigste man in die wereld! (Jaco)
Conrad’s Jaco & Kari.
Your wedding photos are truly stunning and may God bless you two on your new road together of eternal happiness.
Hannalee has as always outdone herself.
Twee pragtige mense, van buite en BINNE, wat elke oomblik gevul met vreugde verdien!
Kari is reeds so besonder mooi, maar hierdie foto’s doen werklik haar skoonheid gestand!
Mooiste mooi!