Posted: October 7th, 2010
wow – H het haarself al weer oortref
Mmm eks so lucky om so mooi vrou te he! Baie dankie Hannalee dat jy die mooi so wonderlik vasvang! Kan nie wag om die res van ons fotos te sien nie! Amazing!
Julle lyk stunning!!!! Al die pics is vol fun en liefde!!! Awesomenesss!!!!
Ek’s nie ‘n groot fan van “spring” fotos nie – maar die een is awesome!!!
WOW !! These images are just fantastic. Love the getting ready shots and the ones with the hay are my faves. Awesome job!
wowie julle! baie mooi Baie geluk!!
These photos definately captures the essence and the profoundly tender, passionate affection between you two. All the best!
dis beautiful! Baie geluk julle!
Alles lyk so mooi. Julle tweetjies lyk pragtig en Hannalee jy weet net hoe om die mooi oomblikke te verewig.
You guys look amazing, really beautiful photos. I esspecially love the one with Willem jumping up like a Masai Mara Warrior. HAHAHA.
Sjoe, maar die liefde is mooi uitgebeeld! Geluk en voorspoed vir julle twee!
Liefde Tannie Naomi
wowie!!! dit is sooooo stunning!!!! Julle het ongelooflik mooi gelyk!!!! baie baie baie mooi!!!!
Name*
Mail* (hidden)
Website
wow – H het haarself al weer oortref
Mmm eks so lucky om so mooi vrou te he!
Baie dankie Hannalee dat jy die mooi so wonderlik vasvang!
Kan nie wag om die res van ons fotos te sien nie!
Amazing!
Julle lyk stunning!!!! Al die pics is vol fun en liefde!!! Awesomenesss!!!!
Ek’s nie ‘n groot fan van “spring” fotos nie – maar die een is awesome!!!
WOW !! These images are just fantastic. Love the getting ready shots and the ones with the hay are my faves. Awesome job!
wowie julle! baie mooi
Baie geluk!!
These photos definately captures the essence and the profoundly tender, passionate affection between you two. All the best!
dis beautiful! Baie geluk julle!
Alles lyk so mooi. Julle tweetjies lyk pragtig en Hannalee jy weet net hoe om die mooi oomblikke te verewig.
You guys look amazing, really beautiful photos. I esspecially love the one with Willem jumping up like a Masai Mara Warrior. HAHAHA.
Sjoe, maar die liefde is mooi uitgebeeld!
Geluk en voorspoed vir julle twee!
Liefde
Tannie Naomi