Hierdie is ekstra mooi vir my want DHCV was ons venue ook. Die foto van hulle met die son in die agtergrond is amper identies aan een van ons fotos wat ons fotograaf geneem het
[...] while back the lovely Hannalee asked me to assist her at Lizelle & Jurgens wedding at Diamond Hill Country Venue. I haven’t blogged the photos because we had some [...]
STUNNING! Baie baie dankie!
Wow! Asemrowend.
Lizelle, jy was seker een van die mooiste bruide wat ek nog gesien het.
Hannalee, jou fotos is ongelooflik!
Rerig baie baie baie mooi!!!!!!!!!
baie mooi julle
Baie mooi fotos H, soos altyd!
Hierdie is ekstra mooi vir my want DHCV was ons venue ook. Die foto van hulle met die son in die agtergrond is amper identies aan een van ons fotos wat ons fotograaf geneem het
Dit lyk soos ‘n ‘fun’ troue.
Dit lyk baie mooi met al die liefde in die fotos.
FABELOOSLIK!!!!!!!!!!!
i’ve got the chills.. these are breath-taking.. beautiful is an understatement..