Sjoe, julle het pragtige kiekies! Twee stunning mense. Andratjie, jy is ‘n pragtige mens en julle foto’s reflekteer julle liefde vir mekaar!
Hannalee, pragtige werk..
wow this is art Hannalee wish I can be like you one day a, PRO..
Andra julle het stunning gelyk veels geluk en my vote is vir jou as bruid van die jaar..
ek hou so van die woorde wat se ” What God put together let no man put aside” mag God julle bind met meer en meer liefde vir mekaar en mag jul geseend wees met n mooi familie..
die pics is al weer stunning – soos gewoonlik
Hi Andre en Jandre,
Sjoe, julle het pragtige kiekies! Twee stunning mense. Andratjie, jy is ‘n pragtige mens en julle foto’s reflekteer julle liefde vir mekaar!
Hannalee, pragtige werk..
Liefde
Oh my word – totally gorgeous!! I’ve been dying to see this wedding!! Excellent work Hannelie!!!
Stunning!!!!!
julle fotos is pragtig. was n voorreg om jou grimering te doen op jou groot dag!
Brilliant Hannelie!
Hannelie, jy’t jouself oortref met hierdie troue se fotos – definitief jou beste ooit in my opinie!
Hulle maak ‘n stunning couple, my fav is die een waar sy haar kop op sy knie rus, pragtig!!!
Stunning stunning! Well done my friend.
Well done Hannelie, just gorgeous, love this set!
Thank you for all your lovely comments!
Love the flare
Pragtig my twee liefste vriende!!!
wow this is art Hannalee wish I can be like you one day a, PRO..
Andra julle het stunning gelyk veels geluk en my vote is vir jou as bruid van die jaar..
ek hou so van die woorde wat se ” What God put together let no man put aside” mag God julle bind met meer en meer liefde vir mekaar en mag jul geseend wees met n mooi familie..
Wow these are just stunning
Beautiful Hannelie! Well done!